Kean Burger Graad 12 in HTS Witbank het die naweek sy matriekafskied gevier met die beeldskone Nicole Smith, ook Graad 12, van Hertzog as sy metgesel.
Die paartjie het melkskommel by Boerelicious in Witbank geniet nadat ons enkele familie kiekies geneem het in 'n tuin daar naby.
Na die koel melkskommel het die paartjie-fotos voortgegaan waarna hulle na die "Show-off" toe is by die skool.
Alles van die beste vir julle HTS Witbank klas van 2019!
FLIKFLOOI